Radio Onderhoud met Pretoria FM – Sake 20/20

Published on: 12th November 2020

Die e-handel bedryf het reuse groei getoon tydens die inperking en na verwagting gaan Suid Afrikaanse e-handel ongeveer R62 miljoen beloop teen die einde van die jaar. Daar word verder verwag dat dit jaarliks met 10% sal groei. Alhoewel die syfers baie positief is, verhoog dit ongelukkig die risiko van bedrog.

Jakes Stoltz gesels met WASPA se Ilonka Badenhorst.

Luister na die volledige onderhoud hier: