WASPA Kodes Projek – Wie Stuur Vir My Daardie SMS (RSG)

Published on: 21st June 2021

In ‘n tyd van toenemende swendelaars en kubermisdadiger-aktiwiteit, wil verbruikers weet wie hulle daardie aanbod per SMS gestuur het.

Nou, te danke aan WASPA se Kodes Projek, kan hulle. Almal wat ‘n selfoon besit, het waarskynlik ongewenste boodskappe ontvang wat produkte adverteer wat hulle nie wil hĂȘ of nodig het nie. Of alternatiewelik, bied ‘n mens iets aan wat hulle benodig, maar die verbruiker het geen manier om te bepaal of die afsender betroubaar is of nie.

Suzanne Paxton van RSG gesels met Ilonka Badenhorst, WASPA se Uitvoerend Hoof, oor die Kodes Projek and wat dit als behels.

Luitster hier na die onderhoud: